top of page
KAIROS CRAFTS
KONTAK MY, MARIDA,  GERUS OM U BESTELLINGS TE PLAAS, VIA E-POS, WHATSAPP, OF GAAN LOER OP MY FACEBOOK BLAD - KAIROS CRAFTS (GOD'S APPOINTED TIME TO ACT)
0533826096 / 0718902855
A Little Bit Of Our Story
ALL ABOUT KAIROS CRAFTS
Kairos Crafts (God's Appointed time to act)
​
Om te teken en te verf is vir my 'n passie en 'n God gegewe talent. Dit is wanneer ek met Jesus kan gesels. Hy het my geseën met 'n talent, en ek hou daarvan om Sy naam te verheerlik met dit wat ek doen.
Die verf wat ek gebruik, vir die keramiek, is van die beste en word ingevoer van Duitsland om die beste kwaliteit te verseker.
​
​

About: About
bottom of page